Sharlto Copley

Sharlto Copley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Copley in 2009

Geboorte 27 November 1973 (1973-11-27)
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2004-hede
Webwerf www.sharltocopley.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sharlto Copley (gebore 27 November 1973) is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy het Wikus van de Merwe (sic) gespeel in die Oscar-benoemde wetenskapfiksierolprent District 9,[1] Howling Mad Murdock in die 2010-aanpassing van die The A-Team, C. M. Kruger in die wetenskapfiksierolprent Elysium, James Corrigan in die wetenskap fiksie gruwel film Europa Report en Koning Stefan in die donkerfantasie-avontuurfilm Maleficent. Hy het ook die titelkarakter in die wetenskapfiksieprent Chappie gespeel en 'n ster in twee seisoene as Christian Walker van die TV-reeks Powers. Sharlto is getroud met mede-Suid-Afrikaanse aktrise en model Tanit Phoenix.[2]

  1. MTV Movie Awards Nominees Announced; New Category for Horror. Dreadcentral.com. URL besoek op 2015-09-06.
  2. Tanit and Sharlto: Happily Ever After - Grazia South Africa.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy